Donnelly Rhodes

Donnelly Rhodes
Geboorte (1937-12-04)4 Desember 1937
Sterfte 8 Januarie 2018 (op 80)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donnelly Rhodes (4 Desember 1937 – 8 Januarie 2018) was 'n Kanadese akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969) en TRON: Legacy (2010), en in die televisiereekse Danger Bay (1984) en Da Vinci's Inquest (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy